| Modulekode | FSK 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Die kursusinhoud word deur die Hoof van die Departement Fisika bepaal . Benewens die gewone onderwerpe, naamlik klassieke meganika, kwantummeganika, statistiese meganika, elektrodinamika, vastetoestandfisika, eksperimente of modelering, en 'n mini-navorsingsprojek, is daar ook elektiewe onderwerpe. |
| Modulekrediete | 135.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 10 lesings per week, 1 ander kontak per week, 1 seminaar per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Fisika |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App